Jaarboeke

Navorsingsmetodologie: Antieke kultuurstudie 723


 
Modulekode AKG 723
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Navorsingsmetodologie in die studie van die Antieke Wêreld Inleiding in die navorsingsproses in verskillende velde in die bestudering van die Antieke Wêreld. Aandag word aan die volgende aspekte geskenk: die identifisering van navorsingsprobleem; die formulering van 'n hipotese en die keuse van 'n geskikte navorsingsbenadering; die formulering van duidelike navorsingsdoelwitte; die keuse en toepassing van geskikte navorsingsmetodologie.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences